‘n Toyota voertuig het gisteraand verwoesting gesaai in Oribistraat waar die voertuig die eiendom se muur, elektriese hek en selfs twee bome platgejaag het. Die huiseienaar, me. Alta Scheepers vertel ...